Luister in 3 minute: Dringende staatshulp vir Eskom en lesse uit Zimbabwe

Foto: Reint Dykema

Die drie sakekwessies wat die afgelope week in die nuus was, is die dringende staatshulp wat Eskom ontvang het, lesse vir die mynboubedryf uit Zimbabwe en burokrasie wat private elektrisiteitsprodusente uit die mark uithou.

Daniel du Plessis, regsontleder by Sakeliga, bespreek die drie kwessies in hierdie week se opname van 3 sake, 3 minute.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Eks geen buitelander ·

Zim se regstellende aksie het net buitelanders uitgesluit dink ek, maar hier word ons uitgesluit, so ons regering behandel ons soos buitestaanders. Wel, dan moet julle my inkomste ook uitsluit. Belastingsopkoms moet kom om te protesteer teen uitsluiting.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.