Radiodrama: ‘Plattelanders’ – episodes

Plattelanders is Maroela Media se nuwe radiovervolgverhaal van 120 episodes. Kom ontmoet die kleurryke karakters van Maroela-fontein. Kom deel in hulle lief, leed en natuurlik drama. Van 29 April  sal daar elke weeksdag ʼn nuwe episode van Plattelanders geplaas word.

Plattelanders se rolverdeling:

  • Dokter Dirk Duvenhage: Richard van der Westhuizen
  • Kaptein Swys Steenkamp: Lochner de Kock
  • Sandra Serfontein: Ria Smit
  • Roger Smith: Duncan Johnson
  • Riana Roelofse: Natasja Jacobs
  • Ricky October: Johny Klein
  • Klara Korsten: Bettie Kemp

Vervaardiger: Bettie Kemp
Klanktegnici: Schalk Vorster en Marius Vermaak
Skrywer: Joe Kleinhans
Medeskrywer:  Denver Vraagom (episodes 76, 99, 107)

Hierdie radiodrama is in Die Koöperasie, Maroela Media se aanlyn winkel, beskikbaar.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Barend ·

Ek verstaan etlike radiostasies het al begin om die nuwe radiodrama uit te saai. Waarom hoor mens niks hiervan op Pretoriafm nie?

Frieda ·

Yah ek is in ekstase!! kannie wag vir elke dag se episode !!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.