Soorte resepte: kies die soort gereg… Alles Bykosse Drinkgoed Gebak Resep-video’s Soetgoed Vegetariese geregte Vleis en seekos
Resep: Gemmerbier 11 September 2015
Foto: Woestynkombuis
Lewer ongeveer 9 liter
Bestanddele: 8 liter water (32 k) 1,25 kg suiker (6½ k) 1 e kitsgis 3 e jamaikagemmer (jamaikagemmer is ʼn vloeistof en ’n mens kry dit by apteke) I k rosyntjies leë wynbottels Metode: Gooi ’n paar rosyntjies in elke bottel. Meng alles en bottel. Laat staan vir 24 uur by kamertemperatuur. Sodra die rosyne dryf, verkoel en geniet. Bron: Woestynkombuis saamgestel deur Louise van der Hoven Uitgewer: Fox and Raven Home
ondersteun maroela media só Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Maak 'n bydrae
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.