[Foto’s] Blou Bulle vs Goue Leeus

Die Blou Bulle het op wat eens Fort Loftus genoem is hulle harte uit geduik, druk op die verdedigende kampioen die Goue Leeus geplaas en Vrydagaand se Curriebekerwedstryd 31-17 gewen. Gaan lees meer.

Foto’s geneem deur GB Jordaan.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae