Die Valke het vir ‘n verrassing gesorg deur die Boland Kavaliers met 28-21 te klop (rustyd 13-7) in hul Absa Curriebeker Eersteligawedstryd in die Barnard stadion in Kempton Park.
PUNTEMAKERS:
Valke – Drieë: Bruce Muller (2), Willie Odendaal, Jaun Kotze; Doelskop: Kotze; Strafdoel: Kotze (2).
Regent Boland Kavaliers – Drieë: Brendon April, Phillip van Zyl, Alwyn Bester; Doelskoppe: Jacquin Jansen (3