Luister na Heyneke Meyer se terugblik op die Brisbane Toets
Lees meerAlles vir Saterdag 7 September 2013
Valke verras die Kavaliers
Die Valke wen die Boland Kavaliers op verassende wyse.
Video: Twee helde red vrou van verkragting, ontvoering
Aaron Arias (19) en Jamal Harris van Texas in Amerika word nou as helde vereer nadat hulle ‘n jong slagoffer van ‘n ontvoering naby Dallas gered het.
Mans met kokaïen van R200 miljoen betrap
Staatsaanklaers van Boston in Amerika het gesê twee mans staar dwelmklagtes in die gesig nadat hulle op ‘n seiljag met kokaïen ter waarde van $20 miljoen (sowat R200 miljoen) betrap is.
Twee vermiste toeriste veilig opgespoor
Die twee toeriste wat Vrydagaand in Plettenbergbaai naby Natures Valley vermis geraak het, is Saterdagoggend veilig opgespoor, het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) Saterdag gesê.
JHB weer van elektrisiteit voorsien
City Power het bevestig dat alle gebiede in Johannesburg weer van elektrisiteit voorsien word nadat kragonderbrekings die afgelope week die stad geteister het.
Springbokke maak geskiedenis in Brisbane!
Die Aussies kan dalk met Suid-Afrikaners se braaigewoontes spot, maar ná vandag moet hulle liefs nie dié twee lande se rugbyvermoëns vergelyk nie. Vandag word daar net met húlle gespot.
All Blacks klop moedige Poemas
Die All Blacks het ’n begeesterde Argentinië met 28-13 in hul Rugbykampioenskap kragmeting in Hamilton geklop.
Veediefstal: Vermeende baasbrein agter tralies
Tinus Groenewald, die vermeende baasbrein agter ‘n veediefstalsindikaat gaan nog ‘n hele ruk lank agter tralies bly.
Beskuldigde beweer polisie-marteling
Een van die vier mans wat van die moord op gen.maj. Tirhani Maswanganyi aangekla word, voer aan die polisie het hom gemartel totdat hy erken het dat die vermoorde beampte se vrou by die misdaad betrokke was.
Mandela-rolprent maak sy internasionale debuut
Die rolprent, wat op Nelson Mandela se outobiografie gebaseer is, maak vandag [Saterdag] sy debuut by die bekende Toronto-filmfees.
Madiba-standbeeld binnekort by Uniegebou
‘n Standbeeld van voormalige president Nelson Mandela sal by die Uniegebou in Pretoria opgerig word, het die Saturday Star berig.
Vrou wou met afgestorwe lewensmaat trou
Die hooggeregshof in Pretoria het ‘n aansoek deur ‘n vrou, wat die departement van binnelandse sake sou dwing om ‘n tradisionele huwelik tussen haar en haar afgestorwe lewensmaat te registreer, van die hand gewys.
Pumas kraai koning in Nelspruit
Die Steval Pumas het vyf drieë gedruk in ‘n aksieblaaide wedstryd en die Luiperds in ‘n dolleë Mbombelestadion in Nelspruit met 38-20 (rustyd 16-6) getroef….
Futlose Kings klou aan voorsprong in die Baai
Die OP Kings het futloos vertoon teen hul bure, die SWD Arende in Port Elizabeth.
Stellenbosch-brandweerhoof aangekeer
Lizaan Morta (44), die hoof van Stellenbosch se munisipale brandweer, het Vrydag in die landdroshof in Bellville verskyn op aanklag van korrupsie.
Oud-polisieman gevonnis ná vrou doodgeskiet is
‘n Voormalige polisieman is Vrydag tot 18 maande korrektiewe toesig gevonnis nadat hy Jeanette Odendaal (45) in 2011 doodgeskiet het.
Soektog na vermiste toeriste duur voort
Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) se span in Plettenbergbaai is Vrydagaand omstreeks 18:00 in kennis gestel van twee stappers wat nie ná ‘n staptog in Nature’s Valley in die Wes-Kaap teruggekeer het nie.
Gedagte vir die dag: Lees die Boodskap met hulle vingers
Johannes 8:12 Op ‘n ander keer het Jesus vir die mense gesê: “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal nooit in…