- Die Varsitybeker se halfeindwedstryde het gister dramaties in Pretoria geëindig.
- Tuks en Wits het met 6-6 gelykop gespeel waarna Tuks die doeluitskietstryd met 5-3 gewen het om na die eindstryd deur te dring.
- In die ander halfeind het Maties en die Pukke met 2-2 gelykop gespeel. Maties het die doeluitskietstryd gewen om sy plek in die eindstryd te bespreek.
Die eindstryd word op 21 Mei op Stellenbosch gespeel.
Superrugby
- Die Lions is steeds tweede op die algehele punteleer, maar vier Nieu-Seelandse spanne spog met dieselfde of meer punte as die Lions. Die Lions het boonop meer wedstryde gespeel as die spanne.
1 Crusaders (K) 42
2 Lions (K) 31
3 Waratahs (K) 26
4 Hurricanes 41
5 Highlanders 32
6 Chiefs 31
7 Rebels 25
8 Jaguares 24
9 Bulls 24
10 Sharks 24
11 Stormers 23
12 Reds 17
13 Blues 17
14 Brumbies 16
15 Sunwolves 6
Tennis
- Rafael Nadal is sy eerste plek op die wêreldranglys kwyt. Roger Federer is nou weer eerste met Kevin Anderson sewende.
- Roger Federer (SWE)
- Rafael Nadal (ESP)
- Alexander Zverev (GER)
- Grigor Dimitrov (BUL)
- Marin Cilic (CRO)
- Juan Martin del Potro (ARG)
- Kevin Anderson (RSA)
Netbal
- Die Brutal Fruit Premierliga het Vrydag by die Ellispark Arena in Johannesburg afgeskop. Ná die eerste naweek is die Gauteng Jaguars onoorwonne en die voorloper op die punteleer.
1 Gauteng Jaguars 4
2 KZN Kingdom Stars 4
3 Gauteng Golden Fireballs 4
4 Free State Crinums 4
5 Cape Southern Stings 2
6 North West Flames 2
7 Mpumalanga Sunbirds 0
8 Limpopo Baobabs 0
9 Eastern Cape Aloes 0
10 Northern Cape Diamonds 0
Motorwedrenne
- Ná die vyfde Formule Een Grand Prix in Spanje is Lewis Hamilton nou reeds 17 punte voor sy naaste teenstander.
Pos | Renjaer | Span | Punte |
1 | Lewis Hamilton | Mercedes GP | 95 |
2 | Sebastian Vettel | Ferrari | 78 |
3 | Valtteri Bottas | Mercedes GP | 58 |
4 | Kimi Raikkonen | Ferrari | 48 |
5 | Daniel Ricciardo | Red Bull | 47 |
Gholf
- Ná die Spelerskampioenskap op TPC Sawgrass in Florida is daar ʼn nuwe nommereenspeler op die wêreldranglys.
- Justin Thomas USA 9.18
- Dustin Johnson USA 8.93
- Jordan Spieth USA 8.09
- Jon Rahm ESP 8.07
- Justin Rose ENG 7.34
- Louis Oosthuizen SA 3.03
- Branden Grace SA 2.98
- Charl Schwartzel SA 2.71
Krieket
- Een wedstryd is gister in die Indiese Premierliga
Kings XI Punjab 88 (15.1/20 bb)
RCB 92/0 (8.1/20 bb)
Royal Challengers Bangalore wen met 10 paaltjies met 71 balle oor.
Vandag speel die Kolkata Knight Riders teen die Rajasthan Royals.
- Suid-Afrika se vroue het hul vyfde eendagwedstryd teen Bangladesj gister in Bloemfontein afgehandel. Suid-Afrika het met ses paaltjies gewen om die reeks met 5-0 te verower.
Sokker
- In die Engelse Premierliga lyk die finale punteleer só:
- Manchester City 100
- Manchester United 81
- Tottenham Hotspur 77
- Liverpool 75
- Chelsea 70
- In die plaaslike Premierliga het Mamelodi Sundowns boaan die punteleer geëindig.
- Mamelodi Sundowns 60
- Orlando Pirates 55
- Kaizer Chiefs 48
- Maritzburg United 44
- Cape Town City FC 40