Sonder dringende aanpassings gaan die Gauteng-onderwysdepartement se omstrede e-platform net nóg ʼn skandvlek word op die naam van ʼn reeds vuisvoos onderwysstelsel wat steier van een krisis na ʼn ander, skryf dr. Jaco Deacon, adjunkhoof van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas).
Alles vir die sleutelwoord "aanlyn registrasieproses"
Aanlynaansoekplatform ‘teen die wet en wanfunksioneel’
Fedsas het sterk uitgevaar teen die elektroniese platform wat deur die Gautengse onderwysdepartement beskikbaar gemaak is om leerders te registreer.
Aanlynregistrasie weer beskikbaar vir Gauteng-ouers
Die Gautengse departement van onderwys het Woensdag gesê hy het die “voorlopige registrasietydperk” vir ouers om hul kinders vir skooltoelating te registreer opgeskort, nadat sy aanlynregistrasiestelsel weens oorlading buite werking was.
Aanlynaansoeke tydelik opgeskort
Die Gautengse departement van onderwys het aanlynaansoeke by die provinsie se skole tydelik opgeskort.
Aanlynregistrasie vir 2017 ʼn kopseer vir ouers
Ouers wat hul kinders by Gautengse skole wil registreer, kon dit van Maandagoggend af aanlyn doen, maar nie sonder haakplekke nie.