Die Antjie Krog-trust ten bate van die Spitskop Spesiale Skool vir Outisme is Woensdagaand in Pretoria bekendgestel waar sprekers soos Elsabé Zietsman en adv. Willem Krog oor die belangrikheid van só ʼn skool gepraat het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Antjie Krog"
Gedig: êrens is jy
Een van die mooiste liefdesgedigte in Afrikaans, Antjie Krog se “êrens is jy”.