ʼn Man het glo skuld beken op die moord van Anzunette du Plessis (33), wie se keel verlede Donderdag tydens ‘n beweerde rooftog afgesny is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Anzunette du plessis"
Rowers sny ma se keel af
Anzunette du Plessis (33) is dood nadat haar keel Donderdag tydens ʼn beweerde huisroof afgesny is.