Barrett Preston Busschau (43), oorspronklik van Suid-Afrika, is ná 25 jaar op vlug Woensdag in die Amerikaanse deelstaat Oregon in hegtenis geneem.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Barrett Preston Busschau"
FBI soek steeds die SA ‘pedofiel’
Die Amerikaanse federale speurdiens (FBI) soek nog steeds na ʼn vermeende pedofiel wat moontlik in Suid-Afrika skuil.