Duitsland, sonder sy sterk Suid-Afrikaanse dinamiet van die afgelope tyd, is Saterdag kwaai deur Roemenië in die reeks om die Rugby Europa-beker (REB) verneder.
Lees meerAlles vir Saterdag 10 Februarie 2018
Mitchell reken Bulls is ‘op koers’
Die Bulls is “op koers” met hul voorbereiding vir die Superrugbyreeks, het die hoofafriger, John Mitchell, sake saamgevat na die span se littelosmaker Saterdag op Loftus Versveld, Pretoria, teen die Argentynse Jaguares.
Pienk geluk na ʼn lang wipplank-krieketdag
Al was die hoop min, het menige Suid-Afrikaanse krieketondersteuner tóg geglo die Proteas kan kop oplig en Indië ʼn drag slae in die vierde eendagwedstryd op die Wanderers gee
Sesnasies: Engeland poer-poer, Ierland kook
Die ou-ou uitdrukking in rugby dat die kenmerke van ʼn goeie span is wanneer hy die dag sleg speel, maar steeds aan die wenkant bly, was Saterdagaand op Twickenham in Londen weer waar.
Paramedikus-ma vind dogter op toneel
“Jy kan nou ʼn mamma wees en nie meer ʼn paramedikus nie.”
Polisie-hoës besoek slagoffers van kleinhoewe-aanval
“Die Cullinan-polisie nie sal rus totdat die oortreders aangekeer is nie.”
Drie kinders versmoor in huis
“Die kinders, twee driejariges en ʼn sesjarige, het versmoor en is op die toneel dood.”
Oudkaptein, bende gevonnis ná R104 miljoen-rooftog
Die hooggeregshof in Delmas het 13 mense, onder wie ʼn voormalige polisiekaptein wat ʼn speurder in diens van die Valke was, Vrydag gevonnis in verband met ʼn reuserooftog van meer as R104 miljoen.
Man op wildsplaas deur leeus verskeur
“Die helfte van sy liggaam kon teruggekry word toe geweerskote gevuur is wat die leeus verwilder het.”
Man hoor oor borgtog ná ‘vuuraanval’ op sy vrou
“Greg se aksies op daardie die aand was onder geen omstandighede net aanranding nie. Brand is ernstig, en om iemand lewend aand die brand te steek is nie net poging tot moord nie, dit is die wreedste trauma waardeur iemand gesit kan word.”
FBI soek steeds die SA ‘pedofiel’
Die Amerikaanse federale speurdiens (FBI) soek nog steeds na ʼn vermeende pedofiel wat moontlik in Suid-Afrika skuil.
Jong man sterf, een ernstig beseer in motorfietsongeluk
Albei mans is vermoedelik in hul 20’s.
Pretorianers oor dringende wateronderbreking gewaarsku
Die Tshwane-metro het inwoners in sekere gebiede van Pretoria gewaarsku om gereed te maak vir ʼn dringende wateronderbreking.
Staatskaping: Zuma gee ondersoekregulasies
“Die regulasies stel die voorsitter in staat om bewyse te versamel en getuies te dagvaar om voor die kommissie te kom getuig.”
OB gelooi oor Vrede-suiwelververslag
Adv. Busisiwe Mkhwebane, openbare beskermer (OB), word skerp gekritiseer nadat sy haar langverwagte verslag oor die Vrede-suiwelprojek Vrydag bekend gemaak het.
Man sterf toe bakkie rol
“Die bakkie het teen die betonversperrings langs die pad gebots voor dit verskeie kere gerol het.”
Gedagte vir die dag: Jy is nooit alleen nie
Wanneer jy deur diep water van moeilikheid gaan, sal Ek by jou wees. Wanneer jy deur riviere gaan, sal hulle jou nie wegspoel nie. Wanneer jy deur vuur van verdrukking stap, sal jy nie verbrand nie. Die vlamme sal jou nie verteer nie. (Jesaja 43:2)