“Dit kan mos nie wees nie. Dit kan nie weer met my gebeur nie – dit mag nie weer met my gebeur nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Abigail Meyer"
Heidelberg-moord: ‘Ons gaan haar lewe vier’
Die lewe van Abigail Meyer, ʼn 20-jarige mediese vrywilliger, het Vrydagaand skielik aan die hande van misdadigers tot ʼn einde gekom en ʼn hele gemeenskap tot stilstand geruk.
Paramedikus-ma vind dogter op toneel
“Jy kan nou ʼn mamma wees en nie meer ʼn paramedikus nie.”