Potgietersrus het `n merkwaardige veggees getoon deur uit die as op te staan en boonop van agter te kom om Saterdag ná 16 jaar weer die Limpopo Blou Bulle se Boet Fick-liga te wen.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Boet Fickliga"
Limpopoliga: Potties kan oorheersing stuit
Dit lyk of Potgietersrus op pad is om Pietersburg Noordelikes se oorheersing die afgelope klompie jare in die Limpopo Blou Bulle se Boet Fick- Senior Liga (BFSL) te stuit.
Limpopoliga: Potties oorrompel Louis Trichardt
Potgietersrus het hom goed van sy taak gekwyt en Louis Trichardt Saterdag 40-0 in die Limpopo Blou Bulle se Boet Fickliga oorrompel.
Limpopoliga: honderdtal kos Noordelikes duur
Pietersburg Noordelikes het Saterdag `n honderdtal in die Limpopo Blou Bulle se Boet Fickliga behaal, maar `n duur prys vir die wegholoorwinning betaal.
Limpopoliga: Koning dra kroon met vier drieë
Dit was Koning Janse van Rensburg se dag toe hy Saterdag vier drieë vir Pietersburg Noordelikes teen Pietersburg-dorp gedruk het.
Limpopoliga: sulke dinge was destyds ongehoord
`n Ouer geslag sou hul ore nie glo nie as hulle sou hoor `n wedstryd tussen Potgietersrus en Pietersburg is weens beserings kortgeknip.