Pieter sê hy het as jong seun by die Voortrekkers geleer wat om te doen wanneer iemand in die water in die moeilikheid beland.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Limpopo Blou Bulle"
Limpopo-superliga se halfeindstryde beslis
Die eerste halfeindstryde van die Limpopo Blou Bulle se Boet Fick- Senior Liga vind Saterdag in die ou Peter Mokaba-stadion in Polokwane plaas.
Limpopo: Waterbergliga met hardlooprugby gewen
Mogol het Vrydag uitstekende hardlooprugby op die Hoërskool Ellisras se veld gespeel om die Limpopo Blou Bulle se Waterberg-reserweliga te wen.
Limpopo: Noordelike op loop met Louis Trichardt
Pietersburg Noordelike het Saterdag met Louis Trichardt op loop gegaan in hul kragmeting in die Limpopo Blou Bulle se Boet Fick- Senior Liga op Louis Trichardt.
Dis Nylstroom teen Mogol in Waterbergstryd
Dis Nylstroom teen Mogol in die eindstryd Vrydag op Ellisras van die Limpopo Blou Bulle se Waterberg-reserweliga.
Limpopo: Northam stu voort; Nyl slag Vaalwater
Die Northam Rhinos is steeds onoorwonne in die Limpopo Blou Bulle se Boet Fick- Senior Liga, en Nylstroom het in die jongste weekronde met Vaalwater gemors om seker te maak van ʼn plek in die Waterbergstreek se eindstryd.
Limpopoliga: Northam, Potties dreun mekaar op
Met die Limpopo Blou Bulle se Boet Fick- Senior Liga in die pylvak, is dit die Northam Rhinos en Potgietersrus wat mekaar om die eerste plek op die punteleer opdreun.
Limpopoliga: Rhinos druk agt keer teen Letaba
Limpopo se Goue Bekerspan, Northam Rhinos, het Donderdag agt drieë in sy wedstryd in die Boet Fick- Senior Liga op Tzaneen teen Letaba gedruk.
Limpopoliga: Potties leer Noordelikes rugbyles
Potgietersrus het Pietersburg Noordelikes Saterdag ʼn rugbyles geleer, laat weet die wenspan se afrigter, SJ Jonker, oor die spanne se kragmeting in die Blou Bulle-Limpopostreek se Boet Fick- Senior Liga.
Limpopoliga: Mogol-rugby verwissel van gedaante
Mogol se rugby is besig om ʼn gedaanteverwisseling te ondergaan, en die klub sien uit na die afskop Vrydag van die Limpopo Blou Bulle se Waterbergliga.
Limpopo-Bulle se nuwe superliga skop af
Die Limpopo Blou Bulle se nuwe superliga wat krag teen krag meet, skop Saterdag met drie wedstryde af.
Limpopo Blou Bulle meet krag teen krag in liga
Die Blou Bulle se Limpopostreek beplan om sy ligas te herskik om krag teen krag te meet in `n proefneming om klubrugby in die gebied te bevorder.
Houe vat in 2016 gee Northam perspektief
Northam Rhinos, die Limpopo-kampioen en `n deelnemer verlede jaar aan die oop klubs se reeks om die Goue Beker, het houe in 2016 gevat, maar dit was nodig om die klub perspektief te gee.
Limpopoliga: Potties kan oorheersing stuit
Dit lyk of Potgietersrus op pad is om Pietersburg Noordelikes se oorheersing die afgelope klompie jare in die Limpopo Blou Bulle se Boet Fick- Senior Liga (BFSL) te stuit.
Limpopoliga: Potties oorrompel Louis Trichardt
Potgietersrus het hom goed van sy taak gekwyt en Louis Trichardt Saterdag 40-0 in die Limpopo Blou Bulle se Boet Fickliga oorrompel.
Limpopoliga: honderdtal kos Noordelikes duur
Pietersburg Noordelikes het Saterdag `n honderdtal in die Limpopo Blou Bulle se Boet Fickliga behaal, maar `n duur prys vir die wegholoorwinning betaal.
Limpopoliga: Koning dra kroon met vier drieë
Dit was Koning Janse van Rensburg se dag toe hy Saterdag vier drieë vir Pietersburg Noordelikes teen Pietersburg-dorp gedruk het.
Limpopoliga: sulke dinge was destyds ongehoord
`n Ouer geslag sou hul ore nie glo nie as hulle sou hoor `n wedstryd tussen Potgietersrus en Pietersburg is weens beserings kortgeknip.
Limpopo se Renosters sak koppe vir GB-stormloop
Limpopo se Renosters is besig om hul koppe te laat sak vir die stormloop na die Goue Beker waarom die land se voorste oop klubs einde hierdie seisoen meeding.