“Die Bybel is op ’n hoër standaard geskryf as wat van ’n laerskoolkind verwag word om te kan lees, daarom berei ons die kinders van gr. 3 af al voor.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bybelvasvrawedstryd"
Jong Bybelkenners blink uit in vasvrawedstryd
“Hulle bid nie as ʼn span om te wen nie, maar dat die span wat dit die meeste nodig het sal wen.”