ʼn Predikant van Limpopo is afgedank oor sy noue bande met die ANC, het die Sowetan Vrydag berig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "dominee"
Dominee net voor preek doodgeskiet
Die moord op ‘n dominee van ‘n kerk in KwaZulu-Natal is Dinsdag veroordeel.
Twee in hof oor pastoriemoorde
Twee mans het Maandag in die hof verskyn in verband met die moorde op ds. Willem Brits van Harrismith en sy aanstaande skoonseun, Gerhardus Vermeulen.