Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die dood van Elchenette Rademeyer (26), wie se liggaam drie weke gelede in ‘n rivier buite Pretoria gevind is, nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Elchenette Rademeyer"
Onbekende vrou uitgeken met Maroela Media se hulp
Die liggaam van die jong vrou wie se liggaam twee weke gelede buite Pretoria gevind is, is uitgeken nadat Maroela Media Woensdag inligting van die polisie gepubliseer het waarin hulle hulp versoek het om haar te identifiseer.