Elizabeth Sparrow, die 69-jarige vrou wat saam met haar man, Eric (74), by die ATKV Klein-Kariba-vakansieoord deur ʼn fratsvloed meegesleur is, se liggaam is ook gevind.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Eric Sparrow"
Klein-Kariba: Vrou steeds vermis; oord gesluit met miljoene rand se skade
Die polisie van Limpopo is Dinsdag steeds op soek na Elizabeth Sparrow, ʼn bejaarde vrou wat saam met haar man, Eric (74), by die ATKV Klein-Kariba-vakansieoord deur ʼn fratsvloed meegesleur is.