Harmony Gold het Vrydag bevestig dat hy ‘n kennisgewing van ‘n staking van die National Union of Mineworkers (NUM) ontvang het. Die staking sal na verwagting volgende week begin.
Alles vir die sleutelwoord "goud"
Sportjoernalis publiseer selfmoordwebwerf; kaart na versteekte goudskat
Martin Manley, ‘n bekende sportskrywer van Kansas in Amerika het Donderdag op sy 60ste verjaarsdag selfmoord gepleeg en ‘n webwerf voorberei waarin hy die redes vir sy selfmoord uiteensit, tesame met ‘n skattejag-kaart waar goud glo begrawe is.
Karlien van Jaarsveld kry goud
Karlien van Jaarsveld se nuutste CD, Uitklophou, slaan inderdaad ʼn uitklophou in die Afrikaanse musiekbedryf. Skaars twee weke nadat die CD vrygestel is, het dit al goue status in verkope bereik.
SA se goue swemsterre
Chad le Clos en Cameron van der Burg het Woensdagaand Suid-Afrika se eerste goue medaljes by die FINA-wêreldkampioenskap in Barcelona ingepalm.
Taai onderhandelinge lê voor by Kamer van Mynwese
Die Kamer van Mynwese se openingsloonaanbod van slegs 4% vir werknemers in die goudbedryf is ‘n aanduiding dat 2013 se onderhandelings by die Kamer uitsonderlik uitdagend gaan wees, het die vakbond Solidariteit Maandag gesê.