Die burgerregte-organisasie AfriForum het Dinsdag ʼn GPS met Steve Hofmeyr se stem bekend gestel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "GPS"
Foto’s: AfriForum betree nuwe fase met nuwe gebou
Steve Hofmeyr en Sorina Erasmus, ook bekend as “die Flooze”, was van die talle gaste wat Dinsdag tydens ʼn spoggeleentheid AfriForum se nuwe hoofkantoor in Centurion ingewy het.