Nog een van die sewe persone wat verlede week uit Groenpunt-gevangenis ontsnap het, is weer in hegtenis geneem. Een persoon is nog op vrye voet.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Groenpunt-gevangenis"
Vyf ontsnapte gevangenes weer vas; twee nog soek
Vyf van die sewe gevangenes wat twee dae gelede uit die Groenpunt-maksimumgevangenis in Vereeniging in Gauteng ontsnap het, is weer vasgetrek.