Hierdie aangrypende video wys hoe ʼn trop olifante dadelik naderstaan nadat ʼn kalfie in die pad omgeval het.
Lees meerAlles vir Dinsdag 26 Mei 2015
Nóg ʼn ontsnapte gevangene aangekeer
Nog een van die sewe persone wat verlede week uit Groenpunt-gevangenis ontsnap het, is weer in hegtenis geneem. Een persoon is nog op vrye voet.
Kommissie hof toe oor grafte wat weer gebruik word
Die Kommissie vir die Bevordering en Beskerming van die Regte van Kulturele, Godsdienstige en Linguistiese Gemeenskappe het Dinsdag gesê hy sal die hof nader nadat grafte sonder die naasbestaandes se toestemming weer gebruik is.
Derby-Lewis sal Vrydag weet
Die Pretoriase hooggeregshof sal Vrydag sy besluit bekend maak in Clive Derby-Lewis se aansoek vir ʼn hersiening nadat sy aansoek om mediese parool afgekeur is.
Vrou beseer wat uit trein spring
ʼn Vrou is ernstig beseer nadat sy Dinsdagmiddag uit ʼn trein tussen die Durban- en Berea-stasie in KwaZulu-Natal gespring het.
ToekomsVenster: Sy Naam bo alle name
As Hy ons lewe in besit neem, het ons net een droom, naamlik dat Sy naam geheilig sal word.
Luister: Helpende Hand stel Afrikaanse lees-apps bekend
Helpende Hand het vandag ‘n reeks Afrikaanse lees-apps bekendgestel wat daarop fokus om kinders te leer lees en skryf.
SA werkloosheidsyfer hoogste in 12 jaar
Suid-Afrika se werkloosheidsyfer was in die eerste kwartaal van 2015 die hoogste wat dit in die afgelope 12 jaar was, het Statistieke SA Dinsdag gesê.
Louis Heyns-moord: Derde verdagte skuldig bevind
Marthinus van der Walt is Dinsdag skuldig bevind aan die moord op dokter Louis Heyns, ʼn pediater en akademikus van Stellenbosch.
Pta-vrou sterf in kruisvuur tussen polisie, rowers
ʼn Hawelose vrou, slegs bekend as Charlene, van Pretoria is Maandag langs haar man, Jaco, in Pretoria se Moot-gebied doodgeskiet toe ʼn oor-en-weer-skietery tussen die polisie en drie vermeende rowers uitgebreek het.
Man wat honde glo met gholfstok doodslaan, weer in hof
Die saak teen die man wat na bewering sy bure se drie honde met ’n gholfstok doodgeslaan het, is verlede week in die Hatfield-landdroshof in Pretoria uitgestel.
Troufoto versprei soos ʼn veldbrand
ʼn Foto van ʼn Amerikaanse soldaat en sy bruid wat gou voor die diens bid en om die hoek staan sodat hulle mekaar nie voor die seremonie moet sien nie, versprei soos ʼn veldbrand op sosiale media.
Video: Maak ʼn pizza met ʼn blomkoolbasis
Suzelle DIY en prof. Tim Noakes verduidelik in hierdie video hoe jy ʼn pizza met ʼn blomkoolbasis kan maak – indien jy dalk koolhidrate wil vermy.
‘Werkplek-skieter’ sal skuld erken
Dawid Connoway, die man wat daarvan beskuldig word dat hy verlede maand sy voormalige verloofde koelbloedig by haar werkplek in Pretoria doodgeskiet het, sal skuld erken.
‘Brits-ontbloter’ veroorsaak vyf botsings
ʼn Man wat hom aan motoriste ontbloot by ʼn besige kruising in Brits het glo reeds vyf botsings veroorsaak.
Afrikaans 90: Notaboekstories
Riëtte Grobler dink terug aan sewe jaar se notaboeke wat sy in Afrikaans kon oorvertel.
Luister: Barbara Marie Immelman gesels oor Treurgrond
Maroela Media het met Barbara Marie Immelman van die fliek Treurgrond gesels oor haar uitdagende rol in dié fliek en of Treurgrond haar persepsie van plaasmoorde verander het.
Luister: Hof genader oor behoud van Afrikaanse skole
’n Dringende hofaansoek deur AfriForum en Fedsas rakende die Gautengse onderwysdepartement se voorgestelde planne met hoofsaaklik Afrikaans-enkelmediumskole, word Dinsdag in die hooggeregshof in Johannesburg aangehoor.
Hofsaak kom oor Grace Mugabe se Hongkongse villa
ʼn Villa ter waarde van £4 miljoen in Hongkong is die onderwerp van bemiddeling tussen regspanne van die Zimbabwiese regering en ’n Suid-Afrikaans gebore Taiwannees wat daarop aanspraak maak dat die villa eintlik sy eiendom is.
Luister: Helpende Hand is op soek na die lekkerste koeksister
Helpende Hand het ʼn kompetisie genaamd Stoofstories van stapel gestuur en is op soek na die beste koeksister. Maroela Media het met Anel du Preez, projekbestuurder by Helpende Hand, gesels oor wat die kompetisie behels.