Nieu-Seeland is maar altyd daardie trappie (of meer) voor die ander rugbylande.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "groepe"
Goue Beker se laaste twee plekke gevul
Die laaste twee plekke in die oop klubs se internasionale reeks om die Goue Beker is gevul met die afhandeling van die uitspeelrondes Saterdag in Centurion en op Orkney.