“Ek het al soveel mooi goed om ʼn tafel sien afspeel. Ek het al gesien hoe mense mekaar vergewe, hoe hulle mekaar weer liefkry. Daar is min dinge wat Suid-Afrikaners sonder kos vier.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Herman Lensing"
Wêreldbeker-vlam brand hoog in dié resepteboek
Herman Lensing erken maklik dat sy rugbykennis maar yl gesaai is, en dat ʼn braaivuur hom soms skrik op die lyf jaag. Tog weet hy dat rugby en braai ʼn onmisbare kenmerk van die Suid-Afrikaanse DNS is.