Die naam van die 56-jarige boer van Himeville in KwaZulu-Natal se Underberg-distrik, wat Donderdagaand op sy plaas Outlook aangeval en glo met ‘n hamer doodgeslaan is, is bekend gemaak.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Himeville"
Plaasmoord: Boer glo met hamer doodgeslaan
ʼn 56-jarige boer van Himeville in KwaZulu-Natal is Donderdagaand op sy plaas, Outlook, aangeval en glo met ʼn hamer doodgeslaan.