Sowat 400 werknemers is Maandag uit die Isivuno-gebou in Lilian Ngoyistraat verwyder ná klagtes oor werknemers se gesondheid en veiligheid.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Isivuno-gebou"
Nóg ’n staatsgebou in Pretoriase middestad gesluit
Dít volg nadat die departement van korrektiewe dienste se hoofkantoor in September verlede jaar ontruim en gesluit moes word.