Jaco Strydom se boek, “Confessions oor kerkwees”, is sopas vrygestel en is ’n samestelling van sy skryfwerk soos dit in verskeie publikasies verskyn het – aanlyn en gedruk. “Dit sal jou uitdaag, roer en diep aan die dink sit,” sê Stephan Joubert oor die boek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jaco Strydom"
Allegaartjie 2 – Program 163
Ons gesels vir oulaas met ons spraakterapeut oor ondermeer kinders wat hakkel en kuier verder by Jaco Strydom van die Echo Jeug Ontwikkeling. Ons vertel jou ook meer van tuinmaak op die organiese manier.
Allegaartjie 2 – Program 158
Ons gesels verder oor spraakterapie en ʼn paar algemene spraakprobleme wat eie is aan Suid-Afrika. Ons kuier by die Jaco Strydom van Echo Jeug Ontwikkeling en ons vertel jou van unieke Afrikaanse handsakke.