Die raaisel rondom die vreemde mielieland-kring wat twee vlieëniers van die Wes-Rand in Gauteng Sondag uit die lug gesien het, is opgelos.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "knipsirkel"
Vlieëniers sien vreemde vorm in mielieland
Twee vlieëniers van die Wes-Rand in Gauteng beweer hulle het Sondag ʼn vorm in ʼn mielieland gesien “wat nie deur mense gemaak kon word nie”.