“Geen verdere berigte of waarnemings is intussen van die voorwerp ontvang nie en die voorval bly ʼn raaisel”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "VVV"
Video: Polisie trek ‘VVV’ van die pad
Die wenkbroue van Wexford-inwoners in Ierland het behoorlik gelig toe plaaslike polisie die afgelope week ʼn vreemde vlieënde voorwerp (VVV) van die pad afgetrek het.
VVV ontwrig lugverkeer in Duitsland
‘n VVV wat Dinsdag voor sonsopkoms op die radar van die lughawe van die Duitse stad Bremen verskyn, en eers drie uur later die wyk geneem het, het lugverkeer ontwrig. Der Spiegel berig dat die voorwerp ook deur ‘n verkyker gesien kon word.
Video: VVV het land op hol
Suid-Afrikaners van oor die hele land het Sondagaand ‘n vreemde vlieënde voorwerp in die lug gewaar, en ‘n aantal het foto’s en video’s van die vreemde verskynsel geneem.
Is ruimtewesens werklik? CIA erken geheime basis bestaan
Die hoogs geheime basis, Area 51, bestaan wél, het die CIA uiteindelik erken.
Raaisel oor vreemde mielieland-kring opgelos
Die raaisel rondom die vreemde mielieland-kring wat twee vlieëniers van die Wes-Rand in Gauteng Sondag uit die lug gesien het, is opgelos.