Van die sterftes het 12 in botsings in die Kaapse Skiereiland voorgekom en die orige vier aan die Weskus en in die Overberg.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kranskop"
Twee vermeende rowers doodgeskiet
Twee persone is doodgeskiet nadat ʼn groep gewapende rowers omstreeks 17:30 op ʼn supermark in die Kranskop-gebied in KwaZulu-Natal toegeslaan het.