Die Springbokke se agterlynblits Kurt-Lee Arendse het sy waarde tot enige span onderstreep toe hy vyf toekennings by die Bulls se toekenningsaand ingeoes het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kurt-Lee Arendse"
Kurt-Lee en Canan toer saam
Ná ʼn paar nederlae – teen plaaslike én oorsese teenstanders – het die Bulls indringend spelers nodig wat oor die X-faktor beskik om hulle weer ʼn hupstoot te gee.