Lechesa Tsenoli, adjunkspeaker van die Nasionale Vergadering, het LP’s Woensdag weer gewaarsku om hul van handgebare te weerhou nadat Lindiwe Sisulu, minister van huisvesting, glo vir ʼn DA-LP die middelvinger gewys het.
Alles vir die sleutelwoord "Lindiwe Sisulu"
Nkandla-verslag oorhaastig gedoen – Sisulu
Lindiwe Sisulu, minister van staatsdiens en administrasie, het haar twyfel uitgespreek oor of die openbare beskermer (OB) genoeg tyd aan die verslag oor opgraderings by Nkandla spandeer het, het The Star Maandag berig.
Ministers haaks oor vlugte
Twee senior kabinetministers is in ʼn twis oor huurvlugte gewikkel wat dreig om in die hof op te eindig, berig die Sunday Times.
Foto: Ministers spot met Ramphele/Zille-soen
Dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys en opleiding, en Lindiwe Sisulu, minister van die staatsdiens en administrasie, het Dinsdag tydens die kabinet se bosberaad in Pretoria gesoen om die draak te steek met die DA en AgangSA se mislukte samesmelting.