Chaos het losgebars ná ʼn video soos ʼn veldbrand op sosiale media versprei het van twee mans wat ʼn man na ʼn bakkie toe sleep en hom hardhandig hanteer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Machadodorp-video"
Machadodorp-video: Chaos toe twee in hof verskyn
ʼn Woedende groep betogers het buite die hof saamgedrom en onder meer twee polisievoertuie en die palissades van die hofgebou beskadig.
Machadodorp-video: ‘Slagoffer’ glo deel van aanranding
Die man wat volgens ʼn wydverspreide video hardhandig deur twee veiligheidswagte na ʼn bakkie gesleep is, was na bewering oomblikke vantevore deel van ʼn groep wat ʼn werknemer van ʼn plaaslike onderneming aangerand het.
Video: Twee aangekla oor ‘aanrandingsvideo’
Twee mans is op video vasgevang waar hulle ʼn beseerde man hardhandig hanteer en rondsleep – alles ten aanskoue van die publiek wat die voorval op video opgeneem het.