Mbali Ntuli is in 2020 oorgeslaan as die DA se partyleier ten gunste van die huidige leier, John Steenhuisen.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mbali Ntuli"
Mbali Ntuli kandidaat vir DA-leierskap
Die voormalige DA-jeugleier, Mbali Ntuli, het aangekondig dat sy haarself verkiesbaar stel om in April by die DA se federale kongres tot partyleier verkies te word.