Kom luister na ‘Operasie Umbra’, Maroela Media se splinternuwe radiovervolgverhaal geskryf deur Joe Kleinhans en vervaardig deur Bettie Kemp.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Operasie Umbra"
Luister: Radiovermaak steeds Leon van Nierop se groot liefde
Die bekroonde radioregisseur en -skrywer skuif agter die mikrofoon in vir die nuwe radiovervolgverhaal, “Operasie Umbra”, wat nou op Maroela Media te luister is.
Video: Vervolgverhaal oor kernwapens beloof om te boei
“Ewe skielik gons Gansvlei van agente, kernbomgeheime en uraanverrykte leë emmers wat iewers begrawe is, en almal wil weet wat die konnotasie met die werklikheid is.”