Peaches Geldof (25), die Britse televisie-aanbieder, het net soos haar ma, aan ʼn oordosis heroïen gesterf, berig The Times of London.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Peaches Geldof"
Bob Geldof sê oor sy dogter se dood
Die rockster-filantroop sir Bob Geldof sê sy familie in is in verskriklike pyn oor die dood van sy dogter Peaches (25).
Bob Geldof se dogter dood gevind
Die rockster-filantroop sir Bob Geldof se 25-jarige dogter is Maandag dood aangetref.