‘n Verkragtingslagoffer het begin huil toe sy in die hooggeregshof in Pretoria getuig het dat haar twee dogters ook seksueel aangerand is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Progress Shoko"
Vrou vertel van verkragting
‘n Vrou het Dinsdag in die hooggeregshof in Pretoria ‘n Zimbabwiër uitgewys as die man wat haar drie jaar gelede in haar huis in Rayton, oos van Pretoria, aangerand en verkrag het.