Die legendariese Afrikaanse ankeraanbieder en televisieman Riaan Cruywagen (72) gaan Donderdagaand vir die heel laaste keer ʼn oorsig van die afgelope dag se nuusgebeure op kykNET Verslag lewer – en dié keer groet hy die nuusateljee finaal.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Riaan Cruywagen"
Luister saam met Riaan Cruywagen
Dit gebeur nie gereeld dat ‘n bekende persoonlikheid gevra word om ‘n versameling van sy gunstelingtreffers saam te stel nie. Riaan Cruywagen is egter nie sommer net enigiemand nie; hy is sedert 1976, toe Suid-Afrika televisie gekry het, die “gesig van Afrikaanse nuus”, en nadat hy by die SAUK afgetree het, het hy ook een van die aanbieders van die ontbytprogram Dagbreek op kykNet geword.
Uittreksel: “Wat’s nuus” deur Riaan Cruywagen
‘n Uittreksel uit Riaan Cruywagen se boek, “Wat’s nuus?”
Wat’s nuus?
“… die ekwivalent van ’n lekker bottel wyn voor ’n kaggelvuur!” Leon van Nierop
Riaan weer op die kassie
Riaan Cruywagen is van Maandag af weer op die kassie nadat hy November 2012 as nuusleser van SABC2 afgetree het.
Riaan tree af
Die legendariese nuusleser Riaan Cruywagen het aangekondig dat hy na 37 jaar as nuusleser gaan aftree.