Die polisie ondersoek ʼn saak van nalatige en roekelose bestuur nadat ʼn Lamborghini Donderdag tydens die Knysna-fase van die week lange Rogue Rally twee toeskouers getref en albei bene van altwee persone geamputeer het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Rogue Rally"
Video: Vinnigste karre jaag van JHB na Kaapstad
Altesaam 51 van die wêreld se vinnigste en duurste sportmotors spring in Johannesburg weg en sal uiteindelik in Kaapstad eindig.