Welkom aan die Lamborghini Urus.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Lamborghini"
V10 ʼn orkes vir die sintuie
Hier teen 8 500 r/min skreeu die V10 uit volle bors en die aanslag op ʼn mens se sintuie is asemrowend. Jy snak letterlik na asem.
Bekendstelling: Lamborghini in Suid-Afrika
Kopers van die Urus sal nie na die prys vra totdat hulle ʼn oorplasing moet doen nie, maar ek was nuuskierig … skryf Brendon Staniforth.
Rogue Rally: Lamborghini tref twee, amputeer bene
Die polisie ondersoek ʼn saak van nalatige en roekelose bestuur nadat ʼn Lamborghini Donderdag tydens die Knysna-fase van die week lange Rogue Rally twee toeskouers getref en albei bene van altwee persone geamputeer het.
Hotelwerker stamp Lamborghini
ʼn Werknemer by ʼn vyfsterhotel in Indië moes Donderdagmiddag ʼn Lamborghini Gallardo van een van die gaste parkeer, toe hy in ʼn muur vasgejaag het.
Lamborghinis vir polisiebeamptes
Dubai, die stad met die hoogste wolkekrabbers, gaan nou sy polisiebeamptes met $400 000 Lamborghini-sportmotors toerus.