Daar is wel die moontlikheid dat ander seediere steeds kan uitspoel, veral by die Bergrivier-monding.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "rooigety"
Foto’s: Krewe kruip uit die see
Ongeveer ʼn halfton kreef het uit die see by Elandsbaai noord van Kaapstad uit die see gekruip, het Eyewitness News Saterdag berig.
Rooigety aan Weskus waargeneem
Die departement van landbou, bosbou en visserye het Dinsdag aangekondig dat daar rooigety aan die Weskus waargeneem is.
Rooigety-kommer by Knysna
Die Tuinroete Nasionale Park het Dinsdag gesê die rooibruin water by die Knysna-riviermond sal deur verskeie watermonsters ontleed word.