Die sakeregtewaghond AfriSake het Donderdag ’n dringende hofaansoek by die Noord-Gautengse Hooggeregshof ingedien met die oog daarop om ’n ooreenkoms wat in Mei vanjaar tussen die Tshwane-metro en PEU Capital Partners (PEU) gesluit is te stuit.
Alles vir die sleutelwoord "Sakeliga"
Korrupsiepersepsie-indeks: “Zumafikasie van die regering korrupteer staatsdiens”
Die blaam vir die groeiende korrupsie in Suid-Afrika behoort vierkantig voor die deur van pres. Jacob Zuma geplaas te word.
Nasionale Ontwikkelingsplan verhoog afhanklikheid van die staat
Ekonomiese desentralisering en ʼn afwentel van staatsfunksies na die privaat sektor is ʼn beter voorstel as die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP). Volgens AfriSake se uitvoerende hoof, Cornelius Jansen van Rensburg, is dit die oplossing vir Suid-Afrika se sosio-ekonomiese uitdagings.
Vergroot die sake-koek
“Afrikaanse en swart sakemanne is in dieselfde bootjie,” skryf Nick Vlok.
Kundigheid gee hoop aan toekomstige geslagte
Bernard du Plessis ondersoek die oordrag van bestaande kennis na toekomstige geslagte en waarom die Majas se kennis tot niet gegaan het.
Tyd vir “Eminent Domain” in SA?
Mario Pretorius verduidelik die begrip ‘Eminent Domain’ en bespiegel of dit dalk die antwoord vir Suid-Afrika kan wees.