Aanklagte teen een van drie persone wat van die moord op Sarel Pretorius van die plaas Rooipoort in die Oos-Kaap beskuldig word, is laat vaar.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Sarel Pretorius"
5 plaasaanvalle binne vier dae, name bekend
Die burgerregte-organisasie AfriForum sal volgende week ’n aksieplan ter opskerping van sy veldtog vir die prioritisering van plaasmoorde bekendmaak. Die organisasie is bekommerd dat die toename in plaasmoorde en plaasaanvalle in 2013 blykbaar in 2014 gaan voortduur en vererger.