Sergio Perez se Red Bull-kontrak verstryk teen die einde van 2024 en Christian Horner meen dat die Mexikaanse renjaer beter in die kwalifiserende rondes sal moet vaar.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Sergio Perez"
Perez wil die pap dik aanmaak
“Ek voel dat ek tans op my beste is en ek sal alles in die stryd werp om die nuwe seisoen op ʼn hoë noot te begin.”