Ierland se Suid-Afrikaanse flank, CJ Stander, is ingesluit in die beste span uit die afgelope Sesnasiesreeks, wat op grond van statistiek gekies is en op die reeks se webwerf verskyn.
Alles vir die sleutelwoord "Sesnasiesreeks"
Sesnasiesreeks: invloed van buite bring ʼn vars briesie
Dis die ou, ou storie … dis nie net die All Black-rugbyspan nie, maar ook die Nieu-Seelandse afrigters wat die pas in wêreldrugby aangee.
Georgië kan Italië in Sesnasies nie meer sluk
Die meermalige tweedevlak- Europese kampioen, Georgië, kan Italië se verskanste posisie in Europa se senior reeks, dié om die Sesnasieskroon nie langer sluk nie.
Sesnasiesreeks: ʼn bitter pil vir Suidelike Halfrond
Dis sekerlik ʼn bitter pil vir rugbybase in die Suidelike Halfrond om te sluk, maar daar heers groter belangstelling vir vanjaar se Sesnasiesreeks as vir die Rugbykampioenskap.
SA aandag dalk sterker op Sesnasies gevestig
Suid-Afrikaners speel `n rol by vyf van die deelnemers aan vanjaar se Europese Sesnasiesreeks en die land se aandag sal dalk sterker as in die verlede op die reeks gevestig wees.
Groeiende krukkelys laat Sesnasies asem ophou
Enkele dae voor 2017 se Sesnasiesreeks afskop, laat die groeiende krukkelys Europa se voorste rugbylande asem ophou.
Gaan gewese Blou Bul kans vir Engeland kry?
Gaan `n gewese Blou Bul uiteindelik vanjaar die kans kry om toetsrugby vir Engeland te speel?
SA man: Georgië kan beter as Italië in 6-nasies
‘n Suid-Afrikaanse afrigter met grondige kennis van Europese rugby meen Georgië sal mededingender as Italië in die Europese Sesnasiesreeks wees.