“Hy het ʼn week lank in die strate van Suid-Afrika rondgedwaal met geen kos of water nie en ontvang op die oomblik mediese behandeling.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Stanley Currie"
Vermiste Ier in SA gevind
Stanley Currie (66), die man van Noord-Ierland wat vermis geraak het nadat hy ʼn week gelede na Suid-Afrika gekom het om ʼn vrou te ontmoet met wie hy blykbaar twee jaar lank op die internet gesels het, is Maandag opgespoor.
Familie bekommerd ná Ier in SA wegraak
“Natuurlik kan ons hom nie dwing om terug te kom nie, maar om te weet dat alles in die haak is, is al wat ons vra.”