“Vandat ons in 2018 as gr. 8’s hier ingestap het, is daar vir ons vertel dat ons die eeufeesmatrieks is. Dis eintlik so vreemd om te sien hoe vinnig die tyd aangestap het.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Sunette Viljoen"
Lewenslesse van ’n kampioen-spiesgooier
“Jy sal ook moet leer dat die lewe moeilik en taai kan wees; dat dit nie altyd maklik is nie, maar dat die Here jou op ’n baie spesiale wyse geskape het. Jy is sy soldaat op en van die veld.”