“Ek het nou meer vrede. Ek weet hulle is minstens al vier bymekaar.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Theuns Lubbe"
Bestuurder wat VS-gesin glo doodry, steeds soek
Die polisie is steeds op soek na die bestuurder van ʼn bakkie wat die naweek glo ʼn pa, sy twee jong kinders en nog ʼn maatjie doodgery het nadat hulle uit ʼn ongelukswrak op die pad tussen Bothaville en Allanridge geklouter het.