Die tiener van Koster in Noordwes wat in Februarie glo ʼn man uit noodweer doodgeskiet het nadat dié ʼn familielid noodlottig gewond het, gaan dalk nie strafregtelik vervolg word nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Uzelda Slatter"
Man skiet jong vrou, word doodgeskiet
Die Koster-gemeenskap het Maandag met die skoknuus wakker geword van ʼn geliefde vrou en ma van die klein plaasgemeenskap wat by haar huis doodgeskiet is.